How It Works
Uses
Warnings
INSTELLASIE INSTRUKSIES
Die eenheid moet op ‘n oppervlakte vasgesit word met die skroewe wat voorsien word.
Die “bangalert” kan op n muur, boom, staalpaal of houtpaal vasgessit word – heuphoogte.
Dit kan nie met draad aan ‘n paal vasgedraai word of op ‘n rondepaal vasgeskroef word nie, aangesien dit sal verhoed dat die slagpen die “blank” hard genoeg tref om dit te laat afgaan.
Verwyder die herlaai-haak voor dit moet afvuur.
Die tou moet voor die opening gespan word en aan die anderkant vasgemaak word Die haak word gebruik vir herlaai. Mark seker daar is geen op en af beweging van die plastiese gedeelte van die eenheid nadat dit vasgesit is nie.

Stop Crime Without Violence
- The unit should be fixed on a level surface with the screws provided.
- The hole in which the cap fits should be at the bottom.
- Above the height of animals eg waist height.
- The “Bangalert” can be attached to a wall, steel pole, tree or wooden pole.
- It can not be tied on with wire or cable ties as it will prevent the firing pin from hitting the cap hard enough to detonate it.
- There should be no vertical (up/down) movement of unit.
- Pull Hook up and Insert Cartridge.
- The cartridge is a rim fire not centre fire.
- Set up your tripwire – tie string on post or pole on opposite side of opening.
- Insert washer as per photo.
DEVICE IS ARMED AND READY FOR USE
To Disarm: Pull Pin using hoop and remove washer.
To Reload: Pull pin up and remove used cap with sharp object. Insert new cap in hole .
Pull pin up and follow procedure to load
WARNING - DEVICE IS NOT A TOY